| Modulekode | BYT 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Kritiese teksvaardigheid Studente word blootgestel aan uiteenlopende vertalings van en standpunte oor geselekteerde OT- en NT-tekste. Op grond van kennis van en vaardigheid in intra-, inter- en ekstratekstuele teksanalise word studente gelei tot kritiese beoordeling van uiteenlopende standpunte en selfstandige besluitneming in die lees-, analise- en verstaansprosesse ten opsigte van antieke literêre tekste. Analise-integrasie Studente word begelei om selfstandig gekose Griekse en Hebreeuse tekste te lees en te analiseer deur die geïntegreerde toepassing van al die kennis en vaardighede wat in GRK- en HEB-modules op jaarvlakke 1 en 2 asook in BYT 251, 310 en 320 verwerf is. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BYT 310 |
| Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App